Het jy geweet?


Wanneer jy ‘n romanse lees, veroorsaak dit ‘n chemiese reaksie in jou brein wat jou goed laat voel.
Dit verlig stres op ‘n natuurlike manier.
Jy ervaar ‘n gevoel van emosionele versorging omdat die held die heldin se diepste behoeftes verstaan.
Lesers voel dat dit hulle insig in hulle eie verhoudingsprobleme gee.
Dit dra by tot vroue se bemagtigingsproses omdat die heldin ‘n vrou in eie reg is.
Die jongste lesers is tieners en die oudstes is in hul 90′s.
Die romanseleser is die mees belese leser in die wereld. Hulle is sterk, intelligente en kreatiewe vroue wat presies weet wat hulle wil hê.
Sielkundiges stem saam dat die romanseleser warm, vriendelik en sensueel is.
Daar is omtrent twee persent mans wat romanses lees – op olietenkskepe, in kampongs of in die tronk. Die res lees dit omdat hulle graag wil weet hoe vroue voel en dink. Slim mans!

Dit bericht is geplaatst in Niet gecategoriseerd met de tags , . Bookmark de permalink.

2 Reacties op Het jy geweet?

  1. Hinke Wiersma schreef:

    Een heel nieuw geluid in 2011 🙂

Geef een reactie

Je e-mailadres wordt niet gepubliceerd. Vereiste velden zijn gemarkeerd met *